Organiser
NWSA
Mega Theron La Hoff EPIC
DIT IS NIE VERPLIGTEND DAT DIE OUER SAAM MET SY KIND MOET RY OP DIE 5 TOT 8 JAAR , DIE OUER ONTVANG WEL NIE 'n MEDALJE NIE EN DIE OUER RY SAAM
TEEN GEE KOSTE.
Kom geniet die dag saam met ons, vir ‘n goeie doel. Die Mega Theron La Hoff Epic fietswedren, word aangebied deur Laerskool La Hoff en die Ondersteunersklub om fondse in te samel vir leerlinge wat akademiese bystand benodig in die vorm wat boeke en skryfbehoeftes, kospakkies tydens skool, sporttoere en skool- en sportdrag.
Daar is verskeie afstande om van te kies en elke ouderdom kan deelneem. Van ‘n 1km tot ‘n 60km, is daar ‘n opsie vir elke deelnemer.
MAAK ASB SEKER DAT U, U KIND EN U SELF IN DIE REGTE OUDERDOM INSKRYF. Indien ‘n deelnemer in die verkeerde ouderdomsgroep deelneem, kan ‘n podiumplek nie toegeken word nie.
Die jaar waarin u kind sy ouderdom bereik is die jaar waar hy inskryf. Byvoorbeeld, indien die deelnemer nog 14 is, maar hy moet nog in dié jaar verjaar, moet hy inskryf by die 15 jarige groep en op die 30km of 10km Ope deelneem, waar hy dan nie met die 13 en 14 jarige kinders meeding nie.
Die PROGRAM, met die verskeie wegspringtye, sal beskikbaar wees vanaf 16 September 2022.
Belangrik:
- SLEGS Bergfietse word toegelaat, geen Gravelfietse nie.
- No helmet, no ride.
Die 30km en 60km roete, ry 4 rondtes op die La Hoff MTB Baan en gaan daarna uit op die Palmietfontein teerpad, daarom benodig deelnemers steeds ‘n bergfiets.
Vir meer inligting, stuur gerus ‘n Whatsapp na 082 052 0408.
Event has been Closed
Classes and pricing
Available classes for the event
Class | Distance | Price (pp) |
---|---|---|
60km - Ope Wedren | 60 km | R 200.00 |
30km - U18 (15-18 jaaroud) | 30 km | R 150.00 |
30km - Ope Wedren | 30 km | R 150.00 |
5km - Pret Trap (Volwassenes) | 5 km | R 60.00 |
5km - U10 Wedren (9&10 jaar oud) | 5 km | R 50.00 |
1km - U6 Wedren (5&6 jaar oud + ouer) | R 30.00 | |
10km - U12 Wedren (11&12 jaar oud) | 10 km | R 50.00 |
10km - Pret Trap (Volwassenes) | 10 km | R 60.00 |
10km - U14 Wedren (13&14 jaar oud) | 10 km | R 50.00 |
2.5km - U8 Wedren (7&8 jaar oud + ouer) | 2.5 km | R 40.00 |
Event has been Closed
Event location
Rustenburg High School, Klerksdorp
Coordinates | -25.6782261, 27.2410136 |
Address | Hoërskool Rustenburg, Von Wielligh Street, Rustenburg, South Africa |
City | Klerksdorp |
Province | North West |
Event has been Closed