Organiser
BoutTime
Laerskool Mikro, in samewerking met Lifestyle Challenge, bied ‘n pretloop aan op Saterdag, 19 Maart, by die pragtige Zevenwacht Wynlandgoed in Kuilsrivier. Bring jou vriende en familie saam en geniet die oggendstappie/-draffie saam met ons om Laerskool Mikro se 50ste bestaansjaar te vier. Die wins van die dag sal geskenk word aan die C.H. Kühn fonds vir behoeftige leerders. Medaljes vir die eerste 300 wat pretloop voltooi
Join the 5km funwalk/run hosted by Mikro Primary School and Lifestyle Challenge on Saturday, 19 March, at the beautiful Zevenwacht Wine Estate to celebrate Mikro’s 50th birthday with the community of Kuilsriver. Invite friends, family, ¬and colleagues to enjoy a walk/run in nature with the most beautiful views. The proceedings of the day will be donated to the C.H. Kühn fund for less fortunate learners. Medals for the first 300 finishers!
Race date and venue
Datum/ Date: Saterdag, 19 Maart 2022
Plek/ Venue: Zevenwacht Wynlandgoed
Afstand/ Distance: 5 km | Pretloop koste/ Fun walk costs
5km – R100 (volwassenes/ Adults)
5km – R50 (Kinders onder 13 jaar/ Children under 13 years)
Aanlyn registrasies/ Online registrations: Entryninja “link”
Kontant “op die dag” registrasies/ On the day registration: 6h00 – 6h45
Roetebeskrywing/ Race briefing: 6h45
Begin/ Start: 7h00
Neem asseblief kennis dat die geleentheid nie gekanselleer sal word in geval van slegte weer of enige ander omstandighede buite die organiseerders se beheer nie. Geen terugbetalings sal gedoen word as deelnemers besluit om a.g.v enige rede nie meer deel te neem nie. Please note that the event will not be cancelled in case of bad weather or any other circumstances that are out of the organizers’ control. No refunds will be given if you decide not to take part for any reason. Alle deelnemers neem deel op eie risiko en dit is verpligtend vir alle deelnemers om 'n aanlyn vrywaringsvorm te voltooi.
All participants enter this event at their own risk, and it is compulsory for all participants to complete an online/ “on the day” indemnity form. Organiseerders en ander entiteite betrokke by hierdie geleentheid sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies, beserings of skade nie. Bring asseblief jou eie waterbottel saam. Organizers and other entities involved in this event will not be held accountable for any loss, injuries, or damage of any kind. Please bring your own hydration pack along.
*Covid-19 regulasies word toegepas
*Inskrywings is beperk volgens Covid-19 regulasies
*Masker/”buff” moet te alle tye gedra word voor en na die pretloop
*Covid-19 regulations in place
*Entries limited as per Covid-19 regulation
*Covid-19 screening upon arrival
*Mask/buff must be worn at all times before and after the race
Event location
Zevenwacht Wynlandgoed, Cape Town
Coordinates | -33.9345498, 18.6967308 |
Address | Langverwacht Rd, Kuils River, Cape Town, 7579 |
City | Cape Town |
Province | Western Cape |
Registration Number: 2015/141112/07